Gebedsaksie
Friday, December 4th, 2009Die week van 29 November 2009
Eerste advent
“…..Besef tog dat die Here wonders gedoen het vir die wat getrou is aan Hom,
die Here hoor as ek na Hom roep”
Ps 4
Ons dink hierdie week aan:
• Almal wat siek is, vir wie ons hierdie jaar gebid het, sowel as al hulle dierbares wat hulle met liefde versorg en bygestaan het.
• Asook in besonder aan hulle wat geliefdes aan die dood afgestaan het. Mag hulle opnuut elke dag ervaar hoe God hulle dra, ook in hierdie tyd.
• So baie gesinne waar geliefdes in ver lande is; dat die Christuskind se seën op hulle almal sal rus.
Gebedsaksie
Die week van 6 Desember 2009
Tweede advent
“Kersfees kom, Kersfees kom –
Ggee aan God die eer.”
Liedboek 358
Ons wag om die koms van God in Jesus Christus na die aarde toe te vier.
• Met hierdie verwagting, dink ons in liefde aan:
• Almal wat nie die voorreg het om hierdie Kerstyd tussen familie en vriende te wees nie.
• Vir hulle wat noodsaaklike werk/gemeenskapsdiens moet doen om ons te beveilig en te versorg. Dat ons aan hulle die erkenning gee vir die werk wat hulle doen; vir moed en krag om te volhard.
• Die Oos-Kaap waar dit baie swaar gaan as gevolg van die droogte. Ons dank die Here vir reën wat geval het en vra dat Hy ook daar sal uitkoms gee waar die nood baie hoog is.
• Ons bid vir ons land, sy leiers, die misdaad en geweld en dan ook spesifiek vir ons dorp en sy mense – dat God sy hand oor elkeen sal hou. Ons bid vir ons Polisiemag wat onder groot druk hul werk moet verrig.
• Welsyn- en liefdadigheidsorganisasies wat met liefde uitreik na mense-in-nood.
• n Dringende oproep word weer eens gedoen om voorbidding vir die boere in Zimbabwe te doen:
o Bid veral vir die volgende sake [deurgegee deur die mense van Zimbabwe]:
? Vir ‘n stabiele omgewing op ons plase waar ons sekuriteit en beskerming kan geniet vir ons families, ons wekers en hul families…
? en waar daar ‘n probleem is, vir ‘n omgewing waarin die probleme op ‘n rasionele manier bespreek kan word, sonder dat reg in eie hande geneem word…
? virsamewerking tussen die regering en die boere om ‘n permanente oplossing te vind vir die konflik rondom grond… Bid vir Zimbabwe, hier is so baie nood . . . . bid vir die regte leiding / leiers vir Zimbabwe, ons oplossing gaan begin by goeie leiding / leiers.
• vir ons werkers wat bitter swaar kry, huise, inkomste ens. verloor het…
• vir ons bejaardes, kinders en vrouens - finansiele nood, ontwrigte families…
• vir ons boere en andere wat vervolg word in die howe…
Gebedsversoeke vir die week 24- 31 Okt 2009
Friday, October 23rd, 2009Op versoek plaas ek sover as moontlik, telefoonnommers
vir diegene wat meer betrokke wil raak.
“Vra, en vir julle sal gegee word. Soek, en julle sal kry. Klop, en vir julle sal oopgemaak word. Elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry:en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.”
Lukas 11:9
Ons dra die volgende persone in ons gebed aan die Here op:
? Noël Bauer wat nie gesond is nie 083 699 2090;
? Wilma Vermaak, skoondogter van oom Hennie en tannie Sarie Vermaak, met wie dit nie goed gaan nie 012 504 2023;
? Danie Bonthuys wat besig is met behandeling 082 256 6772;
? Riana Hattingh in haar besondere omstandighede 012 253 0790;
? Heila en familie in hul bepaalde omstandighede;
? Hannie Hansen wat chemo kry;
? Riëtte Steyn (Frans se vrou) wat baie swaar kry met die chemo 083 291 0119;
? Die De Wildt gemeenskap wat geteister word deur misdaad en geweld;
? Tersia Booysen (Alda se dogter) in haar bepaalde omstandighede 082 875 5488;
? Tannie Hettie Scott van Meerenberg wat sukkel met haar gesondheid;
? Marthie Bester wat ‘n knie operasie gehad het en aansterk by die huis;
? Steffie en familie met die skielike afstterwe van hul dogter, Sureta;
? Allet Nel se broer, Lukas van der Merwe, wat baie siek is 012 253 2150;
? Willie Beeken wat op 26 Oktober geopereer word vir ‘n breuk in die Urologiese Hospitaal 082 663 6163;
? Piet en Ina Maree na die afsterwe van hul moeder 082 573 0117;
? Joane Language (Gr 11 leerling) wat met ‘n rugbesering sukkel 076 643 8188.
Ons dra ons skole, onderwysers en kinders op aan die Here. Ons dink in besonder ook aan ons kinders in die belydenisklas en die matrikulante wat Maandag met die eindeksamens begin..
Ons bid vir ons land, sy leiers, die misdaad en geweld en dan ook spesifiek vir ons dorp en sy mense – dat God sy hand oor elkeen sal hou. Ons bid vir almal wat getraumatiseer is deur middel van die misdaad vir krag en sterkte. Ons bid vir ons Polisiemag wat onder groot druk hul werk moet verrig.
Ons bid vir God se genade en leiding dat alles volgens Sy wil sal geskied met die beplanning en uitvoering van alle projekte en take wat deur ons Gemeente ten doel gestel word. Ons dra ook die onderskeie amptenare van ons Gemeente aan die Here op in hul besondere werksaamhede.
Gee asseblief gebedsversoeke deur aan Wendy Barnardo 012 253 2047/072 159 6777.
Gebedsversoeke vir die week 20 Sept – 10 Okt 2009
Friday, September 18th, 2009Op versoek plaas ek sover as moontlik, telefoonnommers
vir diegene wat meer betrokke wil raak.
“Die Here sorg vir die regverdiges en luister na hulle hulpgeroep”
Ps 34:16
Ons dra die volgende persone in ons gebed aan die Here op:
? Noël Bauer wat nie gesond is nie 083 699 2090;
? Wilma Vermaak, skoondogter van oom Hennie en tannie Sarie Vermaak, met wie dit nie goed gaan nie 012 504 1721;
? Danie Bonthuys wat kanker het 082 256 6772;
? Daisie Esterhuizen wat sukkel met hoofpyne en in die Urologiese hospitaal was 083 617 5720;
? Riana Hattingh in haar besondere omstandighede 012 253 0790;
? Heila en familie in hul bepaalde omstandighede;
? Nolene Botha met wie dit nie goed gaan nie;
? Theresa Hattingh wat tuis aansterk 083 493 7299;
? Riëtte Steyn (Frans se vrou) wat baie swaar kry met die chemo 083 291 0119;
? Hannie Hansen wat chemo kry;
? Die Schreiberfamilie met hulle kleinseun se oogoperasie;
? Ons bid nog steeds vir Johan en Jarmayne Roos se kleinseun in Amerika wat nog behandeling ontvang;
? Koos en Lettie Vorster en familie met die afsterwe van tannie Dollie van der Walt;
? Charlotte Potgieter in haar bepaalde omstandighede ;
? Annatjie Louw wat probleme met haar rug het en moontlik moet gaan vir ‘n rugoperasie;
? Die De Wildt gemeenskap wat geteister word deur misdaad en geweld.
Ons dra ons skole, onderwysers en kinders op aan die Here. Ons dink in besonder ook aan ons kinders in die belydenisklas en die matrikulante wat voorbereidings tref vir die eindeksamens.
Ons bid vir ons land, sy leiers, die misdaad en geweld en dan ook spesifiek vir ons dorp en sy mense – dat God sy hand oor elkeen sal hou. Ons bid vir almal wat getraumatiseer is deur middle van die misdaad vir krag en sterkte. Ons bid vir ons Polisiemag wat onder groot druk hul werk moet verrig.
Ons bid vir God se genade en leiding dat alles volgens Sy wil sal geskied met die beplanning en uitvoering van alle projekte en take wat deur ons Gemeente ten doel gestel word. Ons dra ook die onderskeie amptenare van ons Gemeente aan die Here op in hul besondere werksaamhede.
Gee asseblief gebedsversoeke deur aan Wendy Barnardo 012 253 2047/072 159 6777.
Gebedsversoeke vir die week 6 – 12 Sept 2009
Tuesday, September 8th, 2009
Op versoek plaas ek sover as moontlik, telefoonnommers
vir diegene wat meer betrokke wil raak.
“Dra mekaar se laste,
en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus”
Gal 6:2
Ons dra die volgende persone in ons gebed aan die Here op:
? Noël Bauer wat nie gesond is nie 083 699 2090;
? Wilma Vermaak, skoondogter van oom Hennie en tannie Sarie Vermaak, met wie dit nie goed gaan nie 012 504 1721;
? Danie Bonthuys wat kanker het 082 256 6772;
? Daisie Esterhuizen wat ‘n kwaadaardige gewas in haar bors gehad het 083 617 5720;
? Riana Hattingh in haar besondere omstandighede 012 253 0790;
? Heila en familie in hul bepaalde omstandighede;
? Nolene Botha met wie dit nie goed gaan nie;
? Theresa Hattingh wat in Unitas Hospitaal is en weer geopereer is en met wie dit nie goed gaan nie;
? Riëtte Steyn (Frans se vrou) wat baie swaar kry met die chemo 083 291 0119;
? Ansie du Preez wie se man in ‘n motorongeluk was en steeds in ‘n koma is 084 654 5648;
? Hannie Hansen wat chemo kry;
? Issie Gunter van Bateleur wat ‘n hartklepvervanging gehad het en tuis aansterk;
? Coralie Paul wat probleme het met haar knie;
? Lydia van Rensburg en kinders met die skielike afsterwe van Danie;
? SP Lombard en familie na die afsterwe van sy moeder Juliana;
? Peet van der Merwe en familie na die afsterwe van sy vrou 082 638 6831;
? Nellie wat beroof en aangerand is en moeilik aanpas;
? Susuan Engelbrecht wat aansterk na haar operasie 083 573 9924.
Ons dra ons skole, onderwysers en kinders op aan die Here. Ons dink in besonder ook aan ons kinders in die belydenisklas en die matrikulante wat voorbereidings tref vir die eindeksamens.
Ons bid vir ons land, sy leiers, die misdaad en geweld en dan ook spesifiek vir ons dorp en sy mense – dat God sy hand oor elkeen sal hou. Ons bid vir almal wat getraumatiseer is deur middle van die misdaad vir krag en sterkte. Ons bid vir ons Polisiemag wat onder groot druk hul werk moet verrig.
Ons bid vir God se genade en leiding dat alles volgens Sy wil sal geskied met die beplanning en uitvoering van alle projekte en take wat deur ons Gemeente ten doel gestel word. Ons dra ook die onderskeie amptenare van ons Gemeente aan die Here op in hul besondere werksaamhede.
Gee asseblief gebedsversoeke deur aan Wendy Barnardo 012 253 2047/072 159 6777.
Poortbode van nou af beskikbaar om af te laai onder die “Poortbode” skakel
Friday, June 19th, 2009Vir u gerief is die Poortbode van nou af beskikbaar in Pdf fromaat om af te laai onder die “Poortbode” Skakel, links so op die webblad.
Nuwe Lidmate
Sunday, June 14th, 2009Hester Dames vanaf Warmbad nou Verdistraat 694, Bhubezi , Hester 082 614 5581
Jean Marius de Beer, Anna-Marie Doubell (nou de Beer) en dooplidmaat Nika Amij de Beer vanaf Rustenburg-Bergsig Xanadu 490, Marius 083 277 7036, Anna-Marie 082 458 3092
Wilhelm Frederik Hartman Beeken en Aletta Catharina Crause (nou Beeken) vanaf Booysen nou Hartbeeshof 18, Willie 084 414 4067, Letitia 082 663 6163
Aletta Susanna Anthonissen (nou Brynard) vanaf Observatory, nou Lilibyweg 14
Kevin Leo & Eclips
Sunday, June 14th, 2009Pret met die Classics!
20 Junie 2009
Kevin Leo (klein Pavaroti) & Eclips kom
Saterdagaand 20 Junie 2009 ons vermaak met
“Pret met die Classics” om 19:00.
Kaartjies is by die kerkkantoor beskikbaar @ R80.00.
Maak seker jy mis nie hierdie wonderlke geleentheid nie.
21 Junie 2009
Sunday, June 14th, 2009Die oggend van 21 Junie 2009 beplan ons spesiale eredienste. read more » »
Teedrink tussen twee oggend -eredienste
Sunday, June 14th, 2009Ons nooi almal uit om tussen die twee oggenderedienste saam te kuier om ‘n koppie tee/koffie. read more » »
Kerkkanoor en kerk gesluit
Sunday, June 14th, 2009U moet asb daarop let dat die kerkkantoor en die kerk op Maanag 15 Junie 2009 gesluit sal wees. read more » »